Welkom by Lewende Woord Moot se blog. Hierdie portaal sal gereeld opgedateer word met die nuutste inligting aangaande kerk aktiwiteite en informasie. Voel vry om kommentaar te lewer oor enige van ons posts, en besoek ons blog op ‘n gereelde basis om op hoogte te bly.
Groete
David